Veldtog |
---|
EI SotBE THoT TRoW TSG AToTB UtBS DID HttT Liberty NR AOI SoF |
Era |
DGO DTvH N - AOL A-A BRE D+S EoMR EoS EE EE+D EMR ER GS I IC PYR(DE5ul) PYR(DE7l) PYR(DE9l) SR |
Taal |
C af ar bg ca ca cs da de el en eo es et eu fi fr fur gl he hr hu id it ja ko la lt lv mk nb nl pl pt pt ro ru sk sl sr sr sv tl tr zh zh |
Visvang, soos die Meermanne dit doen, is grootliks 'n gejaag van visskole in wagtende nette in. Die nette self rig nie baie skade aan nie maar kan nogal effektief gebruik word teen troepe wat 'n rivier of 'n fjord probeer oorsteek. Kleiner nette, met gegigte aan, kan deur die lug gegooi word om 'n vyand vas te vang. Meermane gebruik hierdie wapens om troepe in die water vas te keer. Dit gee aan die meermanne 'n voordeel, want hulle is nie so beweeglik op land nie.
Spesiale Nota's: Om in 'n net vasgevang te word veroorsaak dat die vyand vertraag word en hulle slaan dus een minder hou per rondte.Spesiaal This unit is able to slow its enemies, halving their movement speed and attack damage until they end a turn.
Bevorder na: | Meerman Jagter |
---|---|
Bevorder na: | Meerman Verstrengelaar |
Skuiwe: | 27 |
LP: | 40 |
Beweging: | 7 |
EP: | 80 |
Vlak: | 2 |
Orde: | wettig |
ID | Merman Netcaster |
Vermoëns: |
spies steek | 6 - 3 nabygeveg | ||
net impak | 9 - 2 afstandgeveg | verstadig |
Weerstande | |
---|---|
lem | 0% |
steek | 0% |
impak | 0% |
vuur | 0% |
koue | 20% |
afstandgeveg | 0% |
Terrein | Beweging | Verdediging |
---|---|---|
Berge | 99 | 20% |
Chasm | 99 | 20% |
Diep Water | 1 | 50% |
Dorpie | 1 | 40% |
Graslande | 2 | 30% |
Grot | 3 | 20% |
Grot Muur | 99 | 20% |
Heuwels | 5 | 30% |
Moeras | 1 | 60% |
Mushroom Grove | 3 | 20% |
Sand | 2 | 30% |
Sneeu | 2 | 30% |
Vlak Water | 1 | 60% |
Woud | 5 | 30% |